مَا مَعِي وَجَهْ قَابِل بِهْ سِوَى حُسُنْ ظَنِّي
Ek het niks om U mee tegemoet te gaan nie, behalwe my goeie hoop op U.
Af
مَا مَعِي وَجَهْ قَابِل بِهْ سِوَى حُسُنْ ظَنِّي
فِيكْ يَا رَبِّ فَارْحَمْنِي وَلَا تَمْتَحِنِّي
Ek het geen gesig om U mee te aanskou nie, behalwe my goeie vertroue
in U, o Here, wees my genadig en moenie my beproef nie
تُبْتْ يَا رَبِّ فَاقْبَلْ تَوْبَتِي وَاعْفُ عَنِّي
وَامْحُ ذَنْبِي وَسَامِحْ كُلَّ تَقْصِيرْ مِنِّي
Ek het berou getoon, o Here, so aanvaar my berou en vergewe my
wis my sonde uit en verskoon elke tekortkoming van my
خِفِتْ مِنْ عَاقِبَةْ أَمْرِي فَجُدْ لِي بِأَمْنِي
مَحِضْ فَضْلٍ وَإِحْسَانٍ وَجُودٍ وَمَنِّ
Ek vrees die gevolg van my dade, so skenk aan my veiligheid
loutere guns, goedhartigheid, vrygewigheid en genade
آه مِنْ عَثْرَتِي يَا رَبِّ مِنْهَا أَقِلْنِي
زَادْ ذَنْبِي وَمِنْ كُثْرِ الْخَطَا حَارْ ذِهْنِي
Ag, vanweë my struikeling, o Here, verlos my daarvan
my sondes het vermeerder en deur die veelvuldige foute is my gees verward
أَدْرِكْ أَدْرِكْ بِتَعْجِيلِ الْفَرَجْ وَانْتَقِدْنِي
وَاعْطِنِي عِلِمْ مِنْكَ يَا إِلَهِي لَدُنِّي
Kom my te hulp met spoedige verligting en bevry my
en skenk my kennis van U, o my God, uit U goddelike teenwoordigheid
يَنْجَلِي بِهْ عَنِ الْقَلْبِ الْصَّدِى كُلَّ رَيْنِ
ياَ سَمِيعَ الْدُّعَاءْ سَلْكَ اسْتَجِبْ وَاسْتَمِعْنِي
Waarmee die roes en elke vlek van die hart weggevee word
o Verhoorder van die gebed, ek smeek U, verhoor en luister na my
مَا لِي إِلَّا أَنْتَ مُعْطِي
مَا لِي إِلَّا أَنْتَ مُغْنِي
Ek het niemand behalwe U as Gewer nie
ek het niemand behalwe U as Verryker nie