مَلَكَنِي هَوَاكُمْ عَذَّبَنِي
U liefde het my besit en my gepynig
Af
Af
الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ يَـا مَـوْلَانَـا
لَا بُـدَّ مِـن فَـنَـاء الْـمُـلْـكُ يَـبْـقَـى لِـلَّـه
Allah, Allah, Allah, Allah, o ons Meester!
Vergaan is onvermydelik; die Heerskappy bly aan Allah
مَـلَـكَـنِـي هَـوَاكُـمْ عَـذَّبَـنِـي
وَزَادَنِـي شَـوْقًا وَ قَـلَـقَا
U liefde het my besit en my gepynig
En my verlange en onrustige hart laat toeneem
الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ يَـا مَـوْلَانَـا
لَا بُـدَّ مِـن فَـنَـاء الْـمُـلْـكُ يَـبْـقَـى لِـلَّـه
Allah, Allah, Allah, Allah, o ons Meester!
Vergaan is onvermydelik; die Heerskappy bly aan Allah
الْـنَّـوَى وَالْـبَـيْـنُ أَقْـلَـقَـنِـي
وَغَـشِـيَ الْـقَـلْـبُ وَ إِحْـتَـرَقَ
Die afstand en skeiding het my siel ontstel
En die hart is omhul en deur vuur verteer
الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ يَـا مَـوْلَانَـا
لَا بُـدَّ مِـن فَـنَـاء الْـمُـلْـكُ يَـبْـقَـى لِـلَّـه
Allah, Allah, Allah, Allah, o ons Meester!
Vergaan is onvermydelik; die Heerskappy bly aan Allah
بِـثَـوْبِ رِضَـاكُـمْ كَـفِّـنُـونِـي
بِـبَـابِ حِمَاكُمْ أَلْـحِـدُونِـي
Hul my in die gewaad van U welbehae
Begrawe my by die drumpel van U woning
الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ الـلَّـهْ يَـا مَـوْلَانَـا
لَا بُـدَّ مِـن فَـنَـاء الْـمُـلْـكُ يَـبْـقَـى لِـلَّـه
Allah, Allah, Allah, Allah, o ons Meester!
Vergaan is onvermydelik; die Heerskappy bly aan Allah
وَاكْـتُـبُـوا عَـلَى قَـبْـرِي وَرَقَـةْ
هَـذَا مُـحِـبٌّ قَـدِ احْـتَـرَقْ
En skryf 'n eenvoudige nota op my graf
"Hierdie is 'n minnaar wat verbrand het"