يَاعُمْدَتِي ياعُدَّتِي
O my steun, o my krag.
Af
يَاعُمْدَتِي ياعُدَّتِي
يامُنْقِذِي مِنْ شِدَّتِي
O my steunpilaar, o my kragbron
o my redder uit my benoudheid
وَجَّهْتُ لَكَ وِجْهَتِي
عَجِّلْ بِغَوْثِي ياعَظِيمْ
Ek rig my aangesig tot U
verhaas U hulp aan my, o Ontsagwekkende
وَسَخِّرِ الْأَسْبَابَا
وَذَلِّلِ الْصِّعَابَا
En stel die nodige middele beskikbaar
en maak die moeilikhede gelyk
وَافْتَحْ لَنَا الْأَبْوَابَا
بِالْنَّصْرِ مِنْكَ ياكَرِيمْ
En open vir ons die deure
met die oorwinning van U, o Edele
وَرُدَّ كَيْدَ الْكَائِدِ
وَكُلَّ طَاغٍ مَارِدِ
En weerlê die listigheid van die samesweerder
en elke opstandige tiran
وَحَاسِدٍ مُعَانِدِ
بِحَقِّ سِرْ (طسٓمٓ ۝ )
En die koppige afgunstige
deur die reg van die geheimenis van (Ta-Sin-Mim)