يَا خَلِقَا الْأَكْوَانْ بِا لْلُّطْفِ عَامِلْنِي
O Skepper van die heelalle, behandel my met U goedgunstigheid
Af
يَا خَلِقَا الْأَكْوَانْ
بِا لْلُّطْفِ عَامِلْنِي
O Skepper van die heelalle
behandel my met U goedgunstigheid
مَا لِيْ عَمَلْ يُرْضِيْكْ
أَنْتَ الْغَنِيْ عَنِّي
Ek het geen daad wat U behaag nie
en U is onafhanklik van my
يَا وَاهِبَ الْإِحْسَانْ
تَقْوَاكَ أَلْهِمْنِي
O Skenker van die goeie
inspireer my met U Godvresendheid
قَدْ خَابَ الَّذِيْ يَعْصِيْكْ
سُبْحَانَكَ ارْحَمْنِي
Waarlik verlore is hy wat U ongehoorsaam is
eer aan U, wees my genadig
يَا خَلِقَا الْأَكْوَانْ
بِا لْلُّطْفِ عَامِلْنِي
O Skepper van die heelalle
behandel my met U goedgunstigheid
مَا لِيْ عَمَلْ يُرْضِيْكْ
أَنْتَ الْغَنِيْ عَنِّي
Ek het geen daad wat U behaag nie
en U is onafhanklik van my
بِمَنْ حَوَى الأَنْوَارْ
وَالْفَضْلَ وَالأَسْرَارْ
Deur hom wat alle ligte bevat
die deugde en die verborgenhede
أَحْمَدْ ضِيَا الأَبْصَارْ
مَنْ مَدْحُهُ فَنِِّي
Ahmad, die lig van ons oë
wie se lofspraak my lewenskuns is
يَا خَلِقَا الْأَكْوَانْ
بِا لْلُّطْفِ عَامِلْنِي
O Skepper van die heelalle
behandel my met U goedgunstigheid
مَا لِيْ عَمَلْ يُرْضِيْكْ
أَنْتَ الْغَنِيْ عَنِّي
Ek het geen daad wat U behaag nie
en U is onafhanklik van my
يَا رَبُّ يَا رَحْمَنُ
صَلِّ يَا ذَا المَنِّ
O Heer, O Mees Barmhartige
stuur U seëninge, O Skenker van Gunste
عَالْرُّوحِ فِي الأَبْدَانْ
وَالْنُّورِ فِي العَيْنِ
Op die siel binne die liggame
en die lig binne die oë
يَا خَلِقَا الْأَكْوَانْ
بِا لْلُّطْفِ عَامِلْنِي
O Skepper van die heelalle
behandel my met U goedgunstigheid
مَا لِيْ عَمَلْ يُرْضِيْكْ
أَنْتَ الْغَنِيْ عَنِّي
Ek het geen daad wat U behaag nie
en U is onafhanklik van my
مَا شَعْشَعَتْ أَنْوَارْ
مِنْ رَوْضَةِ الْمُخْتَارْ
Solank as wat die ligte bly uitstraal
uit die Tuin van die Uitverkorene
وَغَرَّدَتْ أَطْيَارْ
تَشْدُو عَلَى الغُصْنِ
En solank as wat die voëls kwetter
singende op die takke