رَبِّي لَهُ الْأَسْمَاءُ الْحُسْنَى
My Heer besit die skoonste name.
Af
رَبِّي لَهُ الْأَسْمَاءُ الْحُسْنَى
تُسَبِّحْ لَهُ الْأكْوَانْ
My Heer, aan Hom behoort die Mooiste Name
Die ganse skepping verheerlik Hom
إِلَيْهِ يَرْجِعُ كُلُّ أَمْرٍ
كُلُّ زَمَانٍ وَكُلَّ مَكَانْ
Na Hom keer elke enkele saak terug
In elke tyd en op elke plek
إِذَا دَعَوْتْ فَادْعُ الْإِلَهْ
وَإِنِ اسْتَجَرْتَ فَلُذْ بِاللَّهْ
Wanneer jy aanroep, roep die een God aan
En as jy skuiling soek, vlug na Allah
مَا لَنَا مَوْلًى سِوَاهْ
عَفُوٌّ كَرِيمٌ وَرَحْمَانْ
Ons het geen Beskermheer buiten Hom nie
Die Vergewer, Vrygewige en Allergenadigste
رَبِّي لَهُ الْأَسْمَاءُ الْحُسْنَى
تُسَبِّحْ لَهُ الْأكْوَانْ
My Heer, aan Hom behoort die Mooiste Name
Die ganse skepping verheerlik Hom
إِلَيْهِ يَرْجِعُ كُلُّ أَمْرٍ
كُلُّ زَمَانٍ وَكُلَّ مَكَانْ
Na Hom keer elke enkele saak terug
In elke tyd en op elke plek
اتَّقِ اللَّهْ وَلَهُ اِصْبِرْ
فَالْصَّبْرُ فِي الْعُقْبَى حَمِيدْ
Wees bewus van Allah en wees geduldig om Sy ontwil
Want geduld lei tot 'n prysenswaardige einde
وَتَزَوَّدْ عِلْمًا وَبَيَانًا
مِنَ الْسُّنَّةِ وَالْقُرْآنْ
En rus jouself toe met kennis en insig
Uit die Sunnah en die Koran