حُبُّ الْحُسَيْنْ
Die Liefde van Hoesein
Af
حُبُّ الْحُسَيْنْ وَسِيلَةُ الْسُّعَدَاءِ
وَضِيَاؤُهُ قَدْ عَمَّ فِي الْأَرْجَاءِ
Liefde vir Hoessein is die weg na ewige geluksaligheid
en sy glans het oor al die horisonne versprei
سِبْطٌ تَفَرَّعَ مِنْهُ نَسْلُ الْمُصْطَفَى
وَأَضَاءَ مِصْرْ بِوَجْهِهِ الْوَضَّاءِ
'n Kleinseun deur wie die Uitverkorene se geslag gefloreer het
wat Egipte met sy stralende aangesig verlig
فَهُوَ الْكَرِيمْ اِبْنُ الْكَرِيمْ
وَجَدُّهُ خَيْرُ الْأَنَامْ وَسَيِّدُ الْشُّفَعَاءِ
Want hy is die edele seun van die edele
wie se grootvader die beste van die skepping en die Meester van Voorsprakers is