هَذَا الْمَقَامُ الَّذِي لَاذَتْ بِهِ الْأُمَمُ
Hierdie oord waarby die nasies toevlug gesoek het.
Af
هَذَا الْمَقَامُ الَّذِي لَاذَتْ بِهِ الْأُمَمُ
وَأَذْعَنَتْ لِعُلَاهُ الْعُرْبُ وَالْعَجَمُ
Hierdie is die standplaas waarby nasies skuiling soek
en Arabiere sowel as nie-Arabiere hul aan sy hoogheid onderwerp
هَذَا مَقَامُ رَسُولِ اللَّهْ أَكْرَمُ مَنْ
جَاءَتْهُ مِنْ رَبِّهِ الْأَحْكَامُ وَالْحِكَمُ
Dit is die rang van Allah se Boodskapper, die edelste mens
aan wie bepalinge en wysheid van sy Heer gekom het
هَذَا مُحَمَّدُ الْهَادِي الَّذِي مُحِيَتْ
عَنَّا بِنُورِ هُدَاهُ الْظُّلْمُ وَ الْظُّلَمُ
Dit is Muhammad, die Gids, deur wie uitgewis is
van ons, deur die lig van sy leiding, alle onreg en duisternis
هَذَا الَّذِي قَدْ سَمَا فَوْقَ الْسَّمَا
إِلَى مَقَامِ عِزٍّ تَنَاهَتْ دُونَهُ الْأُمَمُ
Dit is hy wat bo die hemele uitgestyg het
na ’n rang van eer waarby ander nasies ver agterbly
يَا سَيِّدِي يَا رَسُولَ اللَّهْ يَا أَمَلِي
يَا مَنْ أَلُوذُ بِهِ إِنْ زَلَّتِ الْقَدَمُ
O my meester, o Boodskapper van Allah, o my hoop
o u by wie ek skuil indien my voet sou struikel
بِكَ اهْتَدَيْتُ إِلَى الْإِيمَانِ فَاتَّصَلَتْ
بِذَاكَ عِنْدِي مِنْ أَفْضَالِكَ الْنِّعَمُ
Deur u is ek na die geloof gelei, en sodoende
het die seëninge van u guns my voortdurend bereik
صَلَّى عَلَيْكَ إِلَهُ الْخَلْقِ مَا سَجَعَتْ
وَرْقٌ وَمَا هَطَلَتْ مِنْ سُحْبِهَا دِيَمُ
Mag die Skepper-God u seën solank
die duiwe koer en die wolke hul malse reëns uitstort